Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hoe moet jy dink optree en lewe om soos Jesus te wees? Die 30 hoofstukke in Ek glo is in drie oorhoofse temas verdeel en fokus op 10 sleutelgeloofsbelydenisse van die Christelike geloof 10 sleutelgewoontes van ân volgeling van Jesus en 10 sleuteldeugde wat iemand kenmerk wat meer soos Jesus begin word.
TITLE: Ek Glo
AUTHOR: Randy Frazee
SKU: 9781431610150
PUBLISHER: CUM
DATE PUBLISHED: 01/02/2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 636
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
WEIGHT: 760 gr