Ek Het 'n Engel Gesien

Ek Het 'n Engel Gesien

New 2 available
Only 2 left – grab it before it’s gone!
R240.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781991256324
Bob Shop ID
639644110
Dié boek is gevul met diep menslike ervarings van hoogs geestelike wesens vanuit elke uithoek van ons land...Van gevaarlike paaie en traumatiese ongelukstonele tot pediatriese sale en intensie sorgeenhede ... Van die verpletterde ma wat langs haar dogter se ongelukstoneel gehelp is deur drie onsigbare vroue in hoëhakskoene en die wanhopige pasiënt wie se oorlede ouma 'n leerskare engele na haar bed toe gelei het tot die geheimsinnige vertroosting van 'n wit veer op 'n tafel in 'n industriële gebied sonder bome of voëls.

Rakende hier die sonderlinge versameling, haal Amore 'n wyse man aan: "Dit wat ons kantel, tel glad nie; dit wat ons nie kantel nie, is al wat tel."

Die verhale in Ek het 'n Engel gesien gaan inderdaad oor die onsigbare en ontelbare wat elke leser sal verstom en inspireer.

Die illustreerder is die Durbanse kunstenaar, Deirdre Schoultz. Haar eteriese tekeninge voeg 'n dimensie van intrige en misterie by die roerende verhale.
Add to cart

Recently viewed

See more
8 Pin Male to 4 Pin Female Power Cable, Length: 18.5cm
New
R290.41
High Waisted Pants and Shirt Set
New
R402.00
USB Electric Heating Neck Protector Graphene Neck Pain Relief Tool(Rose Red)
New
R523.05
Zodiac Ei Classic Saltwater Chlorinator
New
R11,420.00

Similar products

Collected Poems 1970-2001 - Keki N. Daruwalla (paperback)
Secondhand
R60.00
Die Koggelaar: 'n Drama | Pieter Fourie
Secondhand
R48.00
Rak deur N.P. van Wyk Louw
Secondhand
R30.00
Bientang: `n !naugedig - Jolyn Phillips
Secondhand
R130.00