Ek Is G'N Slams (Fatima)

Secondhand
1 available
R85.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
RM19155
Bob Shop ID
593529120

 

Fatima

Medium Paperback


Eks gn Slams is op die oog af die gewone verhaal van gewone vrou: haar kinderjare, haar huwelik, haar worsteling met die geloofsgemeenskap en kultuur
waarin sy grootgeword het en haar stryd met akute depressie, maar in die hande van Fatima Dawood en deur haar uitsonderlike gebruik van Afrikaans soos die taal gepraat word van Distrik Ses tot by die evangeliese Christene in Oudtshoorn, word dit n unieke boek.

Dawood word in n streng Moslem-Indirhuis groot en skop van kleins af teen die prikkels van streng ortodokse geloofsrels wat haar as vrou aan bande l. Di tema word verder uitgebou deur die verhale van ander vroue in Dawood se kring, soos di van haar suster, Aisha, wat as jong tiener deur hul pa aan n neef in Mekka as bruid gegee word.

Tussen al di vroueverhale deur word Dawood sn een van individuasie. Sy kies self haar man, Asif net soa word di huwelik n spanningsveld tussen Asif se chauvinisme en Fatima, uiteindelik met kort gesnyde hare en stywe jeans, se sin vir onafhanklikheid en vryheid.

Terselfdertyd bied die boek n ryk geskakeerde beeld van die Moslemkultuur, met onder meer beskrywing van Ramadaan wat die leser laat voel hy of sy skuif die voete ook aan die einde van die dag se vas onder Mama se tafel in. En skrams, van die kantlyn af, is daar plek-plek die Westerlinge se verwondering, onkunde, vooroordeel selfs, oor die vreemde wreld van die Slamse.

Groot verskeidenheid lewensgetroue karakters tree bladsy vir bladsy na vore, van die bose tot die beste, en elkeen met sy of haar eie stem. Mama se stem is so eg en uniek soos di van die evangeliese Christensusters in George en Oudtshoorn. Kos is natuurlik ook kultuur, en Fatima se kennis van Kaaps-Maleise-Indiese disse voeg nog dimensie tot die boek toe.

En immer, sooa van depressie. Ondertoon bly dit nie: die crescendo wat dit in enkele tonele bereik is van die ontstellendste en bes geskrewe dele in die boek, wat van begin tot einde deur uitsonderlik goeie skryfwerk gekenmerk word. Die verloop en uiteinde daarvan is eweneens uniek en strek wyd oor kulture heen.

Discover Readmatter - Your premier destination for secondhand books online. As South Africa's leading online secondhand bookshop, we specialize in offering a wide selection of preloved bargain books. From timeless classics to modern bestsellers, find exceptional value and quality with every purchase. Trust Readmatter for all your reading needs!



 

About ReadMatter 

Readmatter Bookshop has proudly served customers on Bobshop since 2008. As a verified seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!

 

Can't find a book anywhere? We can help

We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.

 

Condition & Availability 

All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.

 

Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" and "Bos" at the East London Aquarium.   

 

 

 

 

 

 

More from this seller

View all
All These Beautiful Strangers (Klehfoth , Elizabeth)
R99
Just Listen (Sarah Dessen)
R75
The Warrior : Caleb (Sons Of Encouragement #2) (Francine Rivers)
R89
What'S Yours Is Mine (Tess Stimson)
R85
Add to cart

Similar products

R30 shipping
GETEKEN: Ek sien `n nuwe aarde kom - Van der Merwe
R200
R30 shipping
Ek Sien 'n Rooi Bul Storm - Trienke Laurie
R130
Ek glo nie, Ek Weet Albert & Zandre de Villiers
R60
R30 shipping
53% OFF
Hier is Ek! - Adrio Konig
R160 R340