Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Serfontein Dot. Ek is maar ene. Kaapstad: Human & Rousseau, 1972. Eerste Druk. Dot Serfontein skryf oor die mense van die Oos Vrystaat, asook 'n reis wat sy in die Kalahari onderneem het en die geharde mense wat sy daar teëgekom het. 152 Bls. Ex Librix C. F. Albertyn, oud redakteur van Die Burger. Sy handtekening verskyn op voorste vry endblad. Baie Goed in Baie Goed dust-jacket. Hardeband.
vrystaat, kalahari, suid afrika, verhale, geskiedenis, karakters, persone, mense, kultuur, afrikaner, boere, volk,