Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Protea Boekhuis, 2014. Sagteband, 418 bladsye. Baie goeie toestand.
Die volgende kom ter sprake in Ek is my brein: puberteit, seksualiteit, Alzheimer se siekte, misdadigheid, geloof, breinbeserings, psigiese probleme en byna-dood ervarings. Die teks is toeganklik genoeg geskryf dat enigiemand wat belangstel in hoe die brein ons lewe rig en beïnvloed, dit maklik leesbaar sal vind.