| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Ek is nie Danie is 'n keur uit die digter Danie Marais se vier digbundels: In die buitenste ruimte, Al is die maan 'n misverstand, Solank verlange die sweep swaai en Ek en jy bestaan nie. Daar is ook een nuwe gedig ter inleiding. Die versameling sluit volledige weergawes van die 18 gedigte in wat tot die opspraakwekkende gelyknamige toneelstuk, Ek is nie Danie, verwerk is. Dié stuk, onder regie van Nico Scheepers, met spel en sang deur Albert Pretorius en musiek deur Schalk Joubert, het in 2025 vier Woordtrofee toekennings, insluitend beste toneelstuk, ontvang.
TITLE: EK IS NIE DANIE
AUTHOR: MARAIS,D
SKU: 9781067218508
PUBLISHER: Flyleaf Publishers
DATE PUBLISHED: April 2026
BINDING: Paperback
CONDITION: New