Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie telboek met 'n unieke groot formaat gebruik soek-en-vind om kinders aan die wêreld van getalle bekend te stel. Kinders kan hardop tel en die pragtige illustrasies verseker 'n lekker leer-ervaring! Geskik vir kinders van 3 jaar en ouer.
TITLE: Ek Kan Tel
AUTHOR: BARSOTTI
SKU: 9780798178815
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 20/05/2019
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 24
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 245 mm x 325 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr