Ek ken jou goed genoeg. Briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw 1936-1939
1 was available / secondhand
R5.00
minimum increment
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 4 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Protea Boekhuis, 2004. Sagteband, 309 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.
Hierdie kosbare briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw is ’n belangrike bron vir navorsing na die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en waardevolle dokumente vir ’n studie van die intellektuele geskiedenis van die Afrikaner. Die teks is voorsien van sowel verhelderende annotasies as ’n bondige, besonder knap en maklik leesbare inleiding. Dit is ’n vlees-en-bloed-weergawe van al die vertwyfeling, frustrasies en emosionele probleme wat N.P. van Wyk Louw die hoof moes bied terwyl hy aan sy belangrikste bydraes gewerk het. Sommige van sy mees oorspronklike standpunte oor die bestaanstryd van Afrikaners en Afrikaans kom hier die eerste keer voor.