EK KEN JOU GOED GENOEG.... Die briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw 1936-1939
Secondhand
1 was available
R5.00
minimum increment
R190.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
2004. Sagteband.309 bladsye. Baie goeie, netjiese toestand. Minder as 1kg.
Die briewe bied een van die verhelderendste prentjies wat bestaan van die geesteslewe van die Afrikaners in die tweede helfte van die krisisdekade van Dertig. Dit is n vlees-en-bloed-weergawe van al die vertwyfeling, frustrasies en emosionele probleme wat N.P. van Wyk Louw die hoof moes bied terwyl hy aan sy belangrikste bydraes gewerk het. Sommige van sy mees oorspronklike standpunte oor die bestaanstryd van Afrikaners en Afrikaans kom hier die eerste keer voor. Prof. Hermann Giliomee.