Ek Ken Jou Goed Genoeg - Die Briefwisseling Tussen N.P. Van Wyk Louw en W.E.G. Louw 1936 - 1939

Secondhand
1 available
R135.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615202193

2004 sagteband met 309 bladsye soos nuut.

Hierdie kosbare briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw is n belangrike bron vir navorsing na die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en waardevolle dokumente vir n studie van die intellektuele geskiedenis van die Afrikaner. Die teks is voorsien van sowel verhelderende annotasies as n bondige, besonder knap en maklik leesbare inleiding. Dit is n vlees-en-bloed-weergawe van al die vertwyfeling, frustrasies en emosionele probleme wat N.P. van Wyk Louw die hoof moes bied terwyl hy aan sy belangrikste bydraes gewerk het. Sommige van sy mees oorspronklike standpunte oor die bestaanstryd van Afrikaners en Afrikaans kom hier die eerste keer voor.

More from this seller

View all
R30 shipping
An Elephant In My Kitchen - Malby-Anthony, Francoise
R100
Medical terminology for students of the health professions - J.P.K. Kritzinger
R90
Boggel en Kuil. Kortverhale deur C.F. Rudolph
R40
Die dogter van die duiwel - Konsalik
R65
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
McLaren F1 MP4/2B TAG-turbo #2 1985 A Prost 1/43 Solido NEW #5785 instant wheels
R870

Similar products

R30 shipping
Sublieme Ambag - Beskouings oor die werk van N.P. van Wyk Louw
R150
R30 shipping
Ek ken jou goed genoeg - Nicolaas Petrus van Wyk Louw, William Ewart Gladstone Louw
R190
Die mooiste van Van Wyk Louw - Peter Louw
R90
R30 shipping
Swaarte- en Ligpunte: Benaderings van die Literatuur 1 - Louw, N. P. van Wyk
R105