Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op 'n prettige manier vertroud met die alfabet van A tot Z. Eenvoudige eerste woorde en klanke wat met elke letter geassosieer word maak dit maklik om die ABC te leer.
TITLE: Ek leer die ABC
AUTHOR: Leon Rousseau
SKU: 9780798175937
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/09/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 210 mm x 280 mm