EK REBELLEER deur J.A. Smith. (Anglo-Boereoorlog) (P)
1 was available / secondhand
R10.00
minimum increment
R240.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband, 181 bladsye, kaarte en 'n lys van name van die Kolonialers wat onder genl. Wynand Malan gedien het. Die boek met grys buite-blaaie en swart titels is in 'n mooi toestand. Uitgegee deur Nasionale Pers, Beperk in1939. Die blaaie binne is pragtig wit. De rugkant lyk of dit verbleik het. Op die tweede skut-bladsy is die naam en handtekening van die vorige eienaar. Die skrywer was in 1901 'n veertienjarige seun toe hy vanuit die dorp Aberdeen as rebel by die Boeremag van generaal Wynand Malan aangesluit het. Hy was toe die jongste lid van die kommando. Johannes Smith rebelleer in Junie 1901 en bly vir die res van die oorlog tot 31 Mei 1902 op kommando. Die kopie is 'n mooi toevoeging tot enige Anglo-Boereoorlog-versameling. Geen oorsese versending.