R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Ek sou kon doen met 'n Pampoen - Nettie Cilliers - Lapa - 2011, eerste uitgawe - 204pp - Volkleur foto's - Sagteband.
Posgeld en verpakking R35.00
Hierdie unieke kookboek met 190 resepte is ingedeel in die volgende kategorieë:
Sop en brood;
Slaai;
Ligte etes en southappies;
Hoofgeregte;
Bygeregte;
Nagereg en soetgebak;
Lekkergoed en preservering.
Die basis van elkeen van die resepte is pampoen, verskeie groente in die pampoenfamilie. Die resepte sluit in: Koue botterskorsie-en-peppadew-sop; Botterskorsie-en-avokadoslaai; Songedroogde Tamatie en Murgpampoentjie Quiche; Burgers met hoender en Murgpampoentjies; Gebakte Karamel Boerpampoenskywe; Geroosterde Botterskorsie Lasagne met Ricotta en Kappertjiesaad; Murgpampoentjiekoek; Sjokoladekoek; Driekleur-sjokolade-pampoen-kaaskoek en selfs Pekanneut-pampoenfudge.
Ek sou kon doen met 'n pampoen is gebore uit die skrywer, Nettie Cilliers, se passie vir pampoen. Dit het gelei tot die aanbieding van 'n fynproewersdemonstrasie oor die tema. Na maande se uittoets van resepte, het sy volhard en meer as 450 resepte uitgetoets. Die interessante, maar tog heilsame disse, maak hierdie boek 'n uitstekende geskenk en 'n moet-hê op die kosmaak entoesias se rak.