Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Konstant Wasserman se pad loop dood. Sy mense met hul verstarde lewens en hul aansprake dryf hom tot raserny dryf hom die land uit: Australie toe. In Sydney leer hy kook in 'n restaurant en vind hy vrye geeste wat hom verstaan. Die liefde in 'n smeulende gedaante terg sy sinne.
TITLE: Ek Stamel Ek Sterwe
AUTHOR: Venter, Eben
SKU: 9780624042723
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2005
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 271
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 213x137
WEIGHT: 280 gr