Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband, plakker voor in boek soos te sien op foto, . Boekie wat destyds aan nuwe burgers van Suid Afrika oorhandig is met aanvaarding van burgerskap. In die boekie is Die Stem, woord van gelukwensing deur Jim Fouche,, die persoon se pligte as nuwe landsburger, sy regte en voorregte as landsburger, die vlaglied, die hoedanighede van n goeie burger en die betekenis van burgerskap. versending R22 in RSA