Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2006 sagteband 230 bladsye, die sagteband het een of twee klein merkies en die hoekies is effens gevou, inkripsie voor in boek, lyk asof dit deur skrywer geteken is maar kon niks kry om dit mee te vergelyk nie, een of twee klein merkies in boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie
Please note that in future I will be out of town each school holiday for the whole holiday will not be able to post during that time