Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Cecile Cilliers (* 24 Mei 1933, Franschhoek 16 Junie 2018) was n Afrikaanse vryskutjoernalis en skrywer. Die skrywer Madeleine van Biljon is haar suster. Sy is hoofsaaklik bekend vir haar rubriek- en essaybundels, maar publiseer onder meer 'n kinderversebundel en ook 'n verskeidenheid godsdienstige boeke. Cecile is deurlopend betrokke by die N.G. Kerk en is die eerste nie-predikantsvrou wat tot vise-voorsitter van die Sinodale Komitee verkies word. Benewens haar behartiging van die Christen Netwerk Televisie se program Fokuspunt, bied sy ook saam met haar suster, Madeleine van Biljon, die televisieprogram Boeksusters op KykNET aan.
Die besondere boekie is in 1957 uitgegee.
Postage for buyer.
Please check my other listings as I gladly combine items.