Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Zenzele was nog altyd baie lieff vir al die bome in die woud. Sy voel hul toerkrag, maar haar gunsteling is die kremetartboom. As sy tog net met die bome kon praat!
Toe Zenzele se gesin vir haar verjaardag diep in die woud by Ouma gaan kuier, kry Zenzele 'n betowerende verrassing.
Wat kan dit wees? Dit is iets wat Zenzele moet versorg, iets wat haar vir altyd sal bind aan die woud waarvoor sy so lief is.
Gelukkige verjaardag, Eko-kind!