Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Susie en haar maatjie Rachel is op pad na die onderwaterpretpark, maar Susie is bang vir die tuimeltrein en gebruik elke verskoning waaraan sy kan dink om nie daarop te ry nie. Nadat sy egter vir Jesus vra om haar dapper te maak, verander haar vrees in geloof en gaan sy op die een pretparkrit na die ander. Sy leer dat om in moeilike tye te bid en te glo dinge sal goed uitwerk, al is wat sy nodig het om haar vrese te oorwin.
Summary | "Avonture van die seekinders" is ’n bekroonde reeks wat ten doel het om kinders te help om ’n stewige geloofsfondament te bou. Elke boek fokus op ’n karakter wat sukkel met kwessies soos skaamheid... |
Author | Dan Sharp (Illustrator), Lee Ann Mancini (Author) |
Publisher | Struik Christian Media |
Release date | 20171201 |
Pages | 32 |
ISBN | 1-4153-3728-4 |
ISBN 13 | 978-1-4153-3728-8 |