Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie oulike en skaars boek is nét die ding vir jong kinders wat daarvan hou om te eksperimenteer! Dit bevat meer as 80 eksperimente wat elkeen een of ander wetenskaplike beginsel demonstreer. Al die eksperimente is vooraf getoets en benodig slegs alledaagse voorwerpe. Almal is sonder gevaar mits redelike voorsorgmaatreëls getref word betreffende volwasse toesig en die gebruik van items soos vuurhoutjies en kerse. Elke eksperiment is oor 'n dubbelblad gesprei, met duidelike lyntekeninge en instruksies in eenvoudige Afrikaans.
Kopié is in baie goeie toestand; stewig en skoon, maar met randskade aan die buiteblaaie. Die stofjas is verslete (sien foto), en het 'n verwyderhede sellofaanbedekking.
Uitgewer : John Malherbe Edms Bpk
1e Uitgawe, 1976
Taal : Afrikaans
Hardeband : 185 bladsye
Afmetings : 220 x 155 x 25 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik