Eksperimente in en om die Huis - Kevin Goldstein-Jackson. H-band + omslag, 1e uitg, 1976 Eksperimente in en om die Huis - Kevin Goldstein-Jackson. H-band + omslag, 1e uitg, 1976 Eksperimente in en om die Huis - Kevin Goldstein-Jackson. H-band + omslag, 1e uitg, 1976 Eksperimente in en om die Huis - Kevin Goldstein-Jackson. H-band + omslag, 1e uitg, 1976
Eksperimente in en om die Huis - Kevin Goldstein-Jackson. H-band + omslag, 1e uitg, 1976 Eksperimente in en om die Huis - Kevin Goldstein-Jackson. H-band + omslag, 1e uitg, 1976 Eksperimente in en om die Huis - Kevin Goldstein-Jackson. H-band + omslag, 1e uitg, 1976 Eksperimente in en om die Huis - Kevin Goldstein-Jackson. H-band + omslag, 1e uitg, 1976

Eksperimente in en om die Huis - Kevin Goldstein-Jackson. H-band + omslag, 1e uitg, 1976

Secondhand 1 available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BB1126
Bob Shop ID
655744101

Hierdie oulike en skaars boek is nét die ding vir jong kinders wat daarvan hou om te eksperimenteer! Dit bevat meer as 80 eksperimente wat elkeen een of ander wetenskaplike beginsel demonstreer. Al die eksperimente is vooraf getoets en benodig slegs alledaagse voorwerpe. Almal is sonder gevaar mits redelike voorsorgmaatreëls getref word betreffende volwasse toesig en die gebruik van items soos vuurhoutjies en kerse. Elke eksperiment is oor 'n dubbelblad gesprei, met duidelike lyntekeninge en instruksies in eenvoudige Afrikaans.

Kopié is in baie goeie toestand; stewig en skoon, maar met randskade aan die buiteblaaie. Die stofjas is verslete (sien foto), en het 'n verwyderhede sellofaanbedekking.


Uitgewer : John Malherbe Edms Bpk

1e Uitgawe, 1976

Taal : Afrikaans

Hardeband : 185 bladsye

Afmetings : 220 x 155 x 25 mm (L x B x D)

Toestand: Gebruik

Add to cart

Recently viewed

See more

Similar products