Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ekstra dun met meer gevoel deur Zirk van den Berg EERSTE UITGAWE
Veertig uiteenlopende verhale deur Zirk van den Berg wat humor, realiteit, onwerklikheid maar altyd menslik is met ’n onderliggende patos.
Verpakking en Posgeld R25
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com