Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Vier Ela Spence boeke 1. Ewig hou die berge wag (1968) 2. Zonnenhof (1971) 3. Anderkant die skaduwees (1976) 4. Drie maal Het die Uil geroep (1976) |
Toestand | Almal hardeband: Zonnenhof en Ewig hou die berge wag geen stofomslae. Anderkant die skaduwees en, Drie maal het die Uil geroep stofomslae. Geringe ouderdomsvergeling en merke, goeie toestand. Name van vorige eienaars op voorblaaie. |
**Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.