Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BESKRYWING | In hierdie lot vra ek u bod om vyf boeke van ELA SPENCE en DRICKY BEUKES saam te koop in een lot (2 van Drick Beukes en 3 van Ela Spence). U kan die boeke sien in die afbeelding hierbo. Hieronder verskyn afsonderlike afbeeldings van die voorkante van die vyf boeke en verdere beskrywings van elkeen. Indien u belangstel in hierdie lot en onseker is oor enigiets, vra asseblief 'n vraag. |
TOESTAND | Die boeke is oor die algemeen in goeie toestand. Verdere besonderhede oor die toestand van elke boek word hieronder saam met die afbeelding van elke boek gegee. Let wel dat al die afbeeldings wat gewys word geneem is van die boek wat aangebied word. |
Let wel dat hierdie 'n versameling van 5 boeke is - dus een prys vir al 5. Lekker lees! |
AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM
R52 IN SUID - AFRIKA. OORSESE PAKKETPOSKOSTE WORD BEPAAL DEUR POSKANTOORTARIEF PLUS 10% VERPAKKINGSKOSTE.
ITEMS KAN OOK DEUR-TOT-DEUR PER KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE STEDELIKE GEBIEDE IN SUID AFRIKA TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE.
ALLE ITEMS WAT OP EEN VEILING GEKOOP WORD WORD SAAM AANGESTUUR OM POSGELD TE BESPAAR.
DIE PRESIESE AANSTUURKOSTE SAL VERSKAF WORD SODRA DIT BEKEND IS HOEVEEL ITEMS 'N KOPER OP DIE VEILING GEKOOP HET.