Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ela Spence Suster Wanda 2, Suster Suzanna twee mediese romanse vir die prys van een
Suster Wanda deel 2 Vier boeke in een: Skaduwees oo rdie kindersaal, Wanda langs troebelwaters en Bruidsluier vir Wanda, Wiegelied vir Wanda. Van der Walt utgewers1971 .404p,
Suster Suzanna twee romanse vir die prys van een. Van der Walt utgewers1973. 138p.
Toestand: Albei Hardeband, stofomslag, goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R48. Slegs in SA).
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.