Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tibbie deur dr Elbie Truter vertel die lewensverhaal van Rachel Isabella Steyn, gewilde en geliefde vrou van president MT Steyn van die Oranje-Vrystaat m.b.v briewe ens.
Human & Rossouw 1995 hardeband goeie toestand met stofomslag, goed gebind, skoon bladsye, 317 met ingeslote Bronnelys. Netjiese inskripsie op eerste lee bladsy. (Sien fotos hieronder).