Elders: My 1 025 km te voet langs die Camino - Erns Grundling Elders: My 1 025 km te voet langs die Camino - Erns Grundling Elders: My 1 025 km te voet langs die Camino - Erns Grundling Elders: My 1 025 km te voet langs die Camino - Erns Grundling
Elders: My 1 025 km te voet langs die Camino - Erns Grundling Elders: My 1 025 km te voet langs die Camino - Erns Grundling Elders: My 1 025 km te voet langs die Camino - Erns Grundling Elders: My 1 025 km te voet langs die Camino - Erns Grundling

Elders: My 1 025 km te voet langs die Camino - Erns Grundling

Secondhand 1 available
R120.00
Shipping
Free shipping is available from Curiosity Cove for all orders above R850.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R850.00 from Curiosity Cove
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
656638018

Condition: Very Good

In Mei 2015 reis Weg-joernalis Erns Grundling na Europa om die Camino Francés, die bekende en gewilde pelgrimstog in Spanje, op sy eie te gaan stap. Hy is onvoorbereid, oorgewig, beseer en onfiks. Daarby is hy volledig ontnugter deur homself, die liefde en die lewe self. Hy klim ook op die vliegtuig met n dringende Weg-artikel wat eers móét klaar voor hy met sy swaar rugsak in die pad mag val. Elders vertel die verhaal van Erns se staptog van een duisend vyf en twintig kilometer oor veertig dae, wat hy sonder n selfoon, kamera of horlosie aangepak het. In n tyd wat ons almal toenemend onder beleg voel weens die onmiddellikheid van selfone en sosiale media, ontdek hy die ware betekenis en beloning van om in die oomblik te leef. Hy raak meer as een keer verlief, loop sy doppelgänger raak, beleef n reeks avonture en ontmoet kleurryke karakters, skud meer as tien kilogram af en kom tot waardevolle nuwe insigte langs hierdie eeue oue roete van innerlike transformasie. Hierdie is n ongewone boek n reisverhaal en memoir wat behalwe vir n fisieke avontuur ook n deernisvolle blik bied op die ewe kosbare binnereis. Erns het juis gaan stap om weg te kom van skryf. Eers met sy terugkoms sou hy besef hy het n storie om te vertel.

Add to cart

Recently viewed

See more

Similar products