Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Our books are listed as Author Surname, First Name Book Title. To browse alphabetically by author, simply click here and select Sort by Title: https://www.bobshop.co.za/jsp/userprofile/UserTradeList.jsp?User_UserId=1015374
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen ... Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings; word hulle verwond en misverstaan; word vrouwees wat 'n vreugde en 'n gawe moes wees, 'n ondraaglike las wat hulle alleen, onseker en moeg laat. Jy is bekoorlik! wys hoe 'n vrou se hart herstel kan word om die vryheid, krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is. Dit bring vroue terug na die drie kernbegeertes van hul hart: om deel te wees van 'n avontuur, om mooi te wees, en om bemin te word. Dit wys hoekom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig. Jy is bekoorlik! is nie nóg 'n stel reëls om te volg as jy 'n 'goeie Christenvrou' wil wees nie. Dit begin by wat wat jy geskep is om te wees, en nooi jou uit om jou vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry. Om die onvervangbare rol waarvoor jy bestem is uit te leef en jou unieke skoonheid aan die wêreld te bied. John Eldredge is die direkteur van Ransomed Heart bedieninge, 'n gemeenskap wat hulle daaraan toewy om mense te help om die hart van God te ontdek. John is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Ontwaak uit die dood, Die ongetemde hart, Naby God en Liefde en stryd (met sy vrou, Stasi). Stasi Eldredge is die medeleier van die vrouebediening van Ransomed Heart en het 'n passie dat vroue hul identiteit as Christus se geliefdes sal ontdek.
Buy With Confidence
As a verified Bobshop seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Pictures & Illustrations
Although we have photographed the majority of our products, some still feature stock images for illustration purposes only. Please note that the cover design of the actual product may differ from what is shown.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" , "Bos", "GC", "Geraldina" and "Gemini" at the East London Aquarium.