Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In uitstekende toestand!
Toe Helena Dreyer gebore is, het haar vader vreugdeloos die nag ingery. Hy wou nog 'n kind gehad het, maar nie 'n dogter nie. Mara was reeds daar - mooi Mara wat goed kan klere maak, hom in alles gehoorsaam, hom om haar pinkie kan draai. Helena, sy dogter met die ingebore wysheid, verstoot hy eenvoudig. En oor jare heen wag hierdie dogter op die dag wat die swart vrou Lesya Booi voorspel het: die dag wanneer "'n man begeerte na haar lyf sal he, maar ook van haar hart sal wil weet". Maar toe die dag uiteindelik vir Helena aanbreek, word haar tragiese lot meedoenlooser as ooit bepaal.