Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Elektra Sophokles vertaal deur JPJ van Rensburg (1e uitg 1969). A5, hardeband, 56 bls. Buiteblad effens verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand.Vorige eienaar se naam voor in boek geskrywe. Sommig bladsye is her potlood onderstreep en antekeninge.
Elektra is 'n tragedie soos oorvertel deur die Griekse digter Sophokles. Die drama word omstreeks die jaar 413 v.C. in Athene opgevoer.