| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
– Suid-Africkaanse Spoorweë / South African Railways –
Prys / Price: R400.00
Uitgawe/ Edition: Eerste / First
Uitgegee / Published: 1966
Uitgewers / Publishers: Spoorwegtaalburo / Railway Language Bureau
Kondisie / Condition: Hardeband in a baie goeie toestand, met baie geringe skaafmerkies aan die hoeke van die omslag. Verbruining aan die binnekante van die omslag, asook ‘n biblioteekstempel. Ligte verbruining van die bladsye as gevolg van ouderdom, andersins in ‘n baie goeie toestand – baie skoon en stewig gebind. / Hardcover in a very good condition, with very minor shelf wear to the corners of the cover. Light foxing and and library stamp on the inside of the cover. Light browning of the pages due to age, otherwise in very good condition – very clean and tightly bound.