Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Danika ontmoet uiteindelik haar pa bewaarder op die eiland Cousin in die Seychelles! Sy hoor toevallig van 'n ryk sjeik wat sy oog op die eiland het. Stel hy werklik in ekotoerisme belang? Of gaan dit oor die mineraal painiet wat hier voorkom? As nog bekendes uit Kaapstad op Cousin aankom word dit elf dae wat Danika nooit sal vergeet nie!
TITLE: Elf dae op 'n eiland
AUTHOR: Elizabeth Wasserman
SKU: 9780624085805
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 20/09/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 248
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 130 mm x 198 mm