Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Martie Retief Meiring gaan haal haar storie by Elita se voorsate en trek dit deur tot waar Elita en FW de Klerk vandag ten spyte van struikelblokke rustig woon. LEES MAAR MET TONG IN DIE KIES. |
Jaar | 2008 (Eerste Druk) |
Uitgewer | Tafelberg Uitgewers |
Bladsye | 173 |
Toestand | Sagteband, naam van vorige eienaar op skutblad uitgeswart, ouderdomsvergeling, baie goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.