Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Please note: This title is currently held at one of our extended network depots and may require up to 2 working days to dispatch. We encourage you to review the provided images for insights into the book's condition and dimensions. Should you have any queries or need further details, don't hesitate to reach out to us.
Dit was genoeg om enige rasegte Afrikaner in jou rooibostee te laat stik: di Afrikaner, n Dopper met Afrikanerwortels wat terugstrek tot by die Hugenote, n geleerde en gesiene man hy was staatspresident, verdomp! gaan van sy ewe stoere Afrikanervrou skei.
Dis nie al nie: Daar is n ander vrou, getroud met een van sy beste vriende. En sy is n uitlander, n Griek. A nee a!
Toe die nuus van FW de Klerk se egskeiding en sy verhouding met Elita Lanaras die media bereik, is die storie met groot belangstelling gevolg en is daarop hardop gewonder: Wie is di Elita buitendien?
Martie Retief Meiring het n boek geskryf om hierdie vraag te probeer beantwoord. Sy gaan haal haar storie by Elita se voorsate en trek dit deur tot waar Elita en FW de Klerk vandag rustig teen die hang van Leeukop woon.
Ons leer Elita ken as n eiewys dogtertjie. Op negentien trou sy met n skeepsmagnaat, Tony Georgiadis, en ontluik in n effens bygelowige, intelligente, belese en berese vrou met goeie smaak en n wye kennis, veral wat kuns betref. Natuurlik fokus die grootste deel van die boek op Elita, nou reeds in haar vyftigs, se ontluikende liefdesverhouding met FW de Klerk. Hulle kon nie langer hul gevoel teenoor mekaar ontken nie, maar albei was getroud. Om te skei was buite die kwessie. Albei was steeds lojaal aan hul onderskeie lewensmaats en daar was ander struikelblokke: geld, die reaksie van hul families en vriende en kerkgemeenskappe, die openbare mening.
Maar die liefde laat hom nie keer nie
We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. As we have a physical shop as well and we only update stock on Bidorbuy at the end of each buisness day, it is possible that items shown online may be out of stock. We will refund you in full if this happens.