Elize Botha - Gespreksgenoot: `n Brieweboek - Heilna du Plooy Elize Botha - Gespreksgenoot: `n Brieweboek - Heilna du Plooy
Elize Botha - Gespreksgenoot: `n Brieweboek - Heilna du Plooy Elize Botha - Gespreksgenoot: `n Brieweboek - Heilna du Plooy

Elize Botha - Gespreksgenoot: `n Brieweboek - Heilna du Plooy

Secondhand 1 available
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
687217766

2017 sagteband met 650 bladsye baie mooi.


Hierdie lywige bundel van sowat 700 bladsye is deur Heilna du Plooy saamgestel uit briewe van Elize Botha en verskeie skrywers en ander bekendes. Skrywers en digters soos Audrey Blignault, Hennie Aucamp, NP van Wyk Louw, Elisabeth Eybers, Lina Spies en baie ander het met Botha gekorrespondeer. Party briewe is diep ontroerend, ander laat jou hardop lag en n klompie lees jy herhaaldelik om die besonderse insig daarin. Die briefskrywers skets die klein en groot gebeure in hulle lewens, deel hul menings oor boeke en mense en vertel van die dinge wat hul lewens moeilik of vreugdevol maak. Dit is n intieme teks wat by baie lesers byval sal vind.

Add to cart

Similar products

Don't miss out on the latest deals!