Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
'n Vrou moet deesdae soveel verskillende rolle ge-lyk--tydig vervul dat sy skaars tyd kry vir haar eie be-hoef-tes. Een van haar grootste behoeftes wat dik-wels in die slag bly, is haar stiltetyd saam met die Here. Lang-durige gebrek aan stilword-tye saam met die Here be-roof haar egter van haar lewensvreugde.
Elke dag 'n vreugdepad is 'n Bybelse joernaal vir stilword-tye saam met God. Die 52 stukke uit die pen van Nina Smit begelei vroue om hulle weer op-nuut elke dag daarop in te stel om God se stem op elke terrein van hulle lewe te hoor. Die toe-pas-sings--vrae aan die einde van elke hoofstuk help vroue om die beginsels in die hoofstuk 'n realiteit te maak in haar lewe.
In Elke dag 'n vreugdepad ontdek vroue op-nuut dat as ons tyd maak om God se stem te hoor, ons sal weet wat H wil h ons moet doen. So sal ons leer om weer ons vreugde in Hom te vind.
Summary | 52 inspirerende oordenkings vir stilword-tye saam met God. |
Author | Nina Smit |
Publisher | Christian Art Publishers |
Release date | 20180911 |
Pages | 220 |
ISBN | 1-4316-2061-0 |
ISBN 13 | 978-1-4316-2061-6 |