Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywers oor Abraham de Vries vir sy 70ste verjaarsdag:
Lucas Malan, MM Walters, Hennie Aucamp, Elsa Joubert, Koos Human, Wium van Zyl, Andre Brink, Willie Burger, George Weideman, Daniel Hugo, Hans Ester uit Nederalnd, Etienne van Heerden, Steward van Wyk en ander
2007. Sagteband. 326 bladsye. Baie goeie toestand. Stewig gebind, netjies en skoon. Die omslag toon tekens van gebruik. Minder as 1kg.