R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Twee hardebande. "Ella Neethling", Tweede Druk. Uitgegee deur Paarl Drukpers in 1928 met 83 bladsye. Skade aan rug en vlekke op voor- en agterblad. Bietjie skade op vou aan binnekant van voor- en agterblad. Skaafmerke op rugkant/voorblad. Teksgedeelte is binne pragtig skoon. Twee s/w foto's van Ella. Ella was 'n onderwyseres wat in 1882 op Wellington afgestudeer het. "Ons kinderkransboek". Uitgegee in 1924 en geskryf deur Ella Neethling. Die teksgedeelte is 235 bladsye en is mooi skoon. Die buiteblaaie is verweer en op die vooblad/rugkant is 'n skeur. Die bladkante, veral onderkant van die voor- en agterblad, is deurgeskaaf en so ook die hoeke van die buiteblaaie. Geen oorsese versending.