Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Elmar Steyn Omnibus 4
Kaapse Kavalier: Armand Naudé betower Marlissa vanaf die eerste oomblik met sy ongeërgde houding, tergliggies in die oë en sy openlike uitdaging van die Kompanjie-kaptein se gesag. Maar is hy dalk die berugte Kaapse Kavalier? Eerste uitgawe in 1959 deur Perskor.
Ilse Fourier: Mejuffrou Fourier se skoonheid laat die jong manne in woeste swaardgevegte om haar hand wedywer. Maar haar hart behoort net aan haarself ... tot sy die onelegante vryboer uit die distrik Swellendam ontmoet. Eerste uitgawe in 1959 deur Perskor.
'n Vrou soos Madelyn: Laurent is vasbeslote om sy smoorverliefde broertjie uit die kloue van die mooiste vrou aan die Kaap te bevry, maar dan word ook sý voete onder hom uitgeslaan. Eerste uitgawe in 1980 deur Pronk Boekklub.
Toestand: Goed.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm