Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Elmer die kleurvolle olifant is 'n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene en het al meer as 4 miljoen kopiee verkoop regoor die wereld in meer as 40 tale. Die subtiele boodskap dat dit aanvaarbaar is om anders te wees word gekombineer met die lewendige kleur en astrante humor van die hoofkarakter.
TITLE: Elmer op stelte
AUTHOR: David McKee
SKU: 9781485308881
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/08/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 240 mm x 275 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr