Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ware verhaal van een gesin se belewenis in die jare veertigs.
1978 ISBN O624011984 Tafelberg Hardeband goeie kondisie, goed gebind skoon wit bladsye, 276 bladsye, klein naaminskripsie netjies uitgetipex op eerste endbladsy. Stofomslag ook in goeie toestand.
Sien ook Engelse boek Long Journey van Poppie Nongena en ander afrikaanse boeke Suid van die wind en Missionaris van Elsa Joubert op kingmidasgold2.