Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ELSA JOUBERT
2 x 1ste DRUKKE
ONS WAG OP DIE KAPTEIN - Eerste druk 1963, Tafelberg Uitgewers, hardeblad om omslag, 130bl. Die stofjas het rak-verweer, met klein skeurtjies, ook ligte skaafmerkies op die hoekies, maar is nog in redelike goeie kondisie. Die boek bevat geen inskripsies, intern mooi skoon, bind nog baie goed. Ek plaas fotos van die omslag kondisie.
Na aanleiding van die artikel in Die Transvaler, 15 Maart 1961, waar 'n swart bende van ongeveer 350, 'n plaas in Noord-Angola aangeval het, en 12 blankes verhoor en almal ter dood veroordeel het. Die aktuele novelle is van die inset af so tasbaar soos die taai tropiese hitte van Angola, wat styg met die aankoms van die naturelle-kaptein uit die Kongo.
STAF VAN MONOMOTAPA - Eerste druk 1964, Tafelberg Uitgewers, hardeblad met stofjas, 195bl, verskeie w/s fotos, kaarte op voor & agterste skudblad. Ligte rak-verweet aan kante van stofjas, stempel van vorige boekwinkel op titelblad, van die fotos het ligte ouderdoms-vlekkies, verder nog in goeie kondisie.
Posgeld: R60 Paxi / R100 Postnet.