Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1. ONS WAG OP DIE KAPTEIN: Tafelberg 1971 hardeband met omslag, 130 bladsye, hier en daar sagte potloodnotatjie, klein inskripsie van vorige eienaar.
2. DIE LAASTE SONDAG: Tafelberg 1983 eerste ed hardeband met omslag goed gebind skoon wit bladsye, 149 bladsye.
3. SUID VAN DIE WIND: Die verhaal van Drie Eilande. Tafelberg 1968 blou hardeband, ligte gebruik aan blou hardeband omslae.201 bladsye, 2 klein netjiese inskripsies in boek.