Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag. Swart en wit foto’s. ’n Reis verhaal deur hierdie befaamde skrywer. Sy deel met die leser haar ondervindings van die eilande Mauritius, Reunion en Madagaskar en terselfdertyd kom die leser meer te wete oor die geskiedenis van hierdie drie eilande.
1969 Tafelberg Uitgewers blou hardeband goeie toestand, goed gebind skoon wit bladsye, met kaart illustrasie op end bladsye, hoeke van hardeband baie effens ingedruk. Stofomslag klein bietjie skade op rante van rug. Potloodaantekeninge op laast bladsy en inkmerkie.
Sien ook Afrikaans en Engelse boek Long Journey van Poppie Nongena en ander afrikaanse boeke Suid van die wind, Swerwer in die Herfsland en Missionaris van Elsa Joubert op kingmidasgold2