Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Elsa Winckler
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Soos Nuut
Van altyd af
Cilla kan van kleins af met diere kommunikeer in Van altyd af. Reynecke Retief vertrou egter nie haar intutiewe benadering nie; hy beskuldig haar daarvan dat sy sy perd wil toor. Cilla krap terselfdertyd al Reynecke se vooropgestelde idees oor verhoudings en die lewe om.
Te eenders, te anders
Aileen se ptisserie sal vir Stellenbossers wys hoe fyngebak moet lyk in Te eenders, te anders. Ongelukkig is die eienaar van die perseel heeltemal onmoontlik. Na n lesing oor persoonlikheidstipes, weet sy: Sy en Allen Muir sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. Hoekom laat sy nabyheid haar dan so verskriklik opgewonde voel?
Tydlose liefde
Kalinda worstel met verskeie uitdagings in Tydlose liefde. Soos die spook wat in haar kar geklim het n haar kantsakdoekie agtergelaat het. Sy ontmoet ook die wildewragtag van n Zach met sy arrogante drie-date-rel. Daar is dadelik n onverklaarbare drif wat tussen hulle posvat, terwyl sy die geskiedenis en haar spook se spore volg.