Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Daar is meer as genoeg bewyse dat Elton April Laerskool Jakaranda se nommer een loser is: Sy Afrikaanse onnie dink hy gaan graad sewe dop sy krieket-kit word gesteel sy kamstige pel se waterbom-idee maak dat hy detensie moet sit en uitmis op 'n rugbyliga-game . . . maar dan is daar die nuwe rooikopjuffrou met die besem en die oranje klaskamer.
TITLE: Elton amper famous April en Juffrou Brom
AUTHOR: Carin Krahtz
SKU: 9780624073154
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 20/06/2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 144
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 190 gr