Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
40 000+ Professionele digitized ontwerpe. 96% in PES. Kan convert word om enige borduurmasjien te akkommodeer. Sluit onder andere die volgende in : donkies, leeus, luipers, tiere, olifante, bokke - alle wildlewe; alle seediere bv. walvisse, visse, skulpe, paddas ens; alle voëlspesies bv. arende, mossies, gansies, eendjies en vele meer. Alles vir babas, ooievaars, troues, herdenkings, kersfees, pase, kerke, kombuis, linne motiewe, handdoek motiewe, alle sport, alle werke, alle karre, groot masjienerie, huise, plaashuise, omgewings, "views", "scenery" ens. Vrugte en groente, hotdogs, hamburgers ens. Baie groot verskeidenheid alfabette, T-shirt sayings, ens. Alle blomme, bome, musiekinstrumente ens. Abstrakte ontwerpe - baie. Ook DISNEY - Alle.Te veel om op te noem. Begin jou eie besigheid - stal uit en verkoop jou pragtige handdoeke, linne, afdrooglappe, T-shirts, hemde, denims, ens (geborduur natuurlik) op kunsmarkte! Moontlikhede eindeloos. Op 3 (drie) CD's. Toonbank tot Toonbank posdiens ekstra R75-00.