Emily Hobhouse: Geliefde verraaier
Check my rate
View locations
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Published by Tafelberg, 2016, softcover, large format, Afrikaans text, illustrated, index, 352 pages, condition: new.
As kampvegter vir vrouestemreg en in haar uitgesproke teenkanting teen onreg is Emily Hobhouse 'n ikoon wat vandag nog inspireer. Ontdek die onbekende sy van 'n verbasend moderne vrou in hierdie volkleur pragboek propvol fotos, interessante dagboekinskrywings en briewe. So gee sy 'n genuanseerde, vars blik op 'n buitengewone vrou wat voortdurend in die spervuur was. Van kleintyd het Emily haar verset teen haar lot. Vir vroue was daar min geleenthede en sy moes boonop haar siek pa oppas. Tog raak sy wereldwyd betrokke by die stryd teen onreg en oorlog. In twee oorloe het sy duisende lewens gered, en tog is sy 'n ware patriot in haar eie land onbekend en alleen dood.