R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Emma en Nella - EKM Dido - Umuzi - 2010 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.
Toe Rapport se susterkoerant Die Burger so twee jaar gelede ’n veldtog teen die dwelm tik gevoer het, het ’n vervolgverhaal waarin EKM Dido dié probleem takel in die Kaapse koerant verskyn.
Sedertdien het Dido die verhaal uitgebrei en dit is pas as die roman Emma en Nella uitgegee. Emma Steenkamp vind ’n baba wat deur haar ma weggegooi is, neem die dogtertjie aan, al het sy fetale alkoholsindroom, en noem haar Nella.
As dertienjarige begin Nella vreemd optree. Emma kom op die kind af waar sy haar arm onder die invloed van dwelms sny, en Emma vermoed Nella gebruik tik. Dan begin Emma se stryd om haar kind te help.