Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Verhaal gebaseer op ondervindinge van Maria Potgieter, dogter van kommandant Frederik Potgieter. Die skrywer, Magdalena Petronella Maritz, gebore Jansen van Rensburg is getroud in 1947 met Brigadier Dawie Maritz van SA Polisie. Netjiese groen boekprys op eerste bladsy.
Perskor-uitgewery 1972 hardeband met stofomslag goed gebind, teks duidelik, ligte watermerke aan onderkant van bladsye nie op teks nie en dit is ook net op sekere bladsye. Stofomslag wys gebruik op hoekies.